Successfully reported

Ville Martinique 5

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Absolutely loved our stay at Villa Martinique 5. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik en rustig. Ons het heerlik gebly. Langs die water was mooi en rustig. Alles was gerieflik en netjies. Die dekor was pragtig en gepas. Die wasmasjien/tuimeldroeër asook skottelgoedwasser was groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Baie mooi uitsig en skoon. Die beddens het baie lekker geslaap en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiree E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige vakansie. Ons het baie lekker gebly! Die woonstel is baie netjies en toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Ons het vir seker lekker gebly. Die marina is pragtig. Die woonstel is mooi met alles wat nodig is. Goed geleë naby alles maar steeds omring met rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherwood Primary S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Simply the best. It was amazing. Owners were available to answer any questions about the unit. Super clean and spacious with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik. Ons het lekker gebly. Die uitsig oor die kanale was veral baie mooi. Die eenheid was netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Beautiful canal view. Perfect location, close to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantastiese uitsig. Baie baie mooi uitsig en baie netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Vir die wat hou van braai is die buitebraai nogal bietjie sleg, maar dit is ongelukkig die reëls van die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince Crescent, Ville Martinique Unit 5, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8753132217a35d8e9bb8452c9c4bed503affc8b9ded86d16e01c821441c83cdba04ef81546461a6a4679479c591970fe58eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Port Au Prince Crescent, Ville Martinique Unit 5 Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075071842528 24.916110324998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang