Villefranche
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villefranche is in 'n veilige kompleks in Lonehill geleë. Dit is sentraal geleë in die Fourways-omgewing, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is stapafstand vanaf Fourways-kruising, Fourways Mall, Monte Casino, restaurante en supermarkte. Die eenhede is naby die N1 William Nicole-snelweg vir maklike reis tussen enige dele van Johannesburg en dis net 16 km van Lanseria-lughawe af.
Verblyf word in 3 woonstelle gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en beskik oor 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Villefranche het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Sunset Avenue, Villefranche Complex, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang