Villiers Villa
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 163 Villiers Road, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villiers Villa bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Gqeberha (Port Elizabeth), gerieflik geleë net 7 minute se ry vanaf die lughawe en binne maklike bereik van die strandfront, restaurante en plaaslike kroeë, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie bekoorlike villa beskik oor 2 dubbelslaapkamers wat 'n gemeenskaplike badkamer deel, 'n knus sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Gaste kan ontspan in die sitkamer- en eetkamerareas.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, veilige parkering op die perseel en 'n ruim tuin, perfek om te ontspan na 'n dag van verkenning. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Gqeberha byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 163 Villiers Road, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 163 Villiers Road, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang