Vin Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Stadler Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vin Suite is geleë in sentraal Stellenbosch, naby die hartjie van die dorp, maar nie reg in die gewoel van toeriste en plaaslike inwoners nie, en dit sluit 'n onderdak-parkeerarea in - binne ons klein sekuriteitskompleks - 'n paar treë van jou voordeur af. Dit is smaakvol gemeubileer om 'n huislike en gemaklike tuiste weg van die huis vir ons gaste te skep. Dit is 'n volledig toegeruste selfsorg-grondvloerwoonstel net langs Dorpstraat, die historiese middelpunt van Stellenbosch.
Vin Suite is 'n ruim, ligte en sonnige ateljeewoonstel gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badkamerhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor groot vensters en Franse glasdeure wat oopmaak na die tuin en spog met handgemaakte meubels. Die oopplan-moderne kombuis verbind met die sitkamer en is volledig toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Vin Suite is naby verskeie restaurante en toeriste-aantreklikhede in sentraal Stellenbosch en naby alle hoofpaaie wat gaste verbind met Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie pragtige strande, wynlandgoedere, gholfbane, wynstreke in aangrensende valleie en die manjifieke stad Kaapstad en Tafelberg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 14 Stadler Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Vin Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Stadler Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang