Vincent Valley Lodge
Beskrywing
Die kamer lei na 'n dek met 'n tuinuitsig en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n werkstasie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie aangesien die verblyf in 'n rustige woonbuurt is. Gaste kan ons kontak oor klein geleentgede of byeenkomste.
Gaste moet asb. nie geraas maak nie.
Middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gratis parkeerplek is beskikbaar en elke kamer het 1 geallokeerde parkeerplek. In sommige gevalle sal gaste buite moet parkeer, maar daar is 24 uur-sekuriteit en 'n sekuriteitswag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n dek met 'n tuinuitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n skakelslaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n werkstasie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie aangesien die verblyf in 'n rustige woonbuurt is. Gaste kan ons kontak oor klein geleentgede of byeenkomste.
Gaste moet asb. nie geraas maak nie.
Middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gratis parkeerplek is beskikbaar en elke kamer het 1 geallokeerde parkeerplek. In sommige gevalle sal gaste buite moet parkeer, maar daar is 24 uur-sekuriteit en 'n sekuriteitswag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n werkstasie en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie aangesien die verblyf in 'n rustige woonbuurt is. Gaste kan ons kontak oor klein geleentgede of byeenkomste.
Gaste moet asb. nie geraas maak nie.
Middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gratis parkeerplek is beskikbaar en elke kamer het 1 geallokeerde parkeerplek. In sommige gevalle sal gaste buite moet parkeer, maar daar is 24 uur-sekuriteit en 'n sekuriteitswag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5217, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang