Successfully reported
+15

Vine & Valley Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2-4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 249 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vine & Valley Apartment is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die hartjie van Stellenbosch. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met kontemporêre dekor. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat vakansie- of oornagverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, kombuis en en suite-badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV en lei na 'n stoep met buitesitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad op die dak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jean-Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 2-4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vine & Valley Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 249
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 249
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 249
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2-4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24eab0c5493d1540b98d9b8e65e2161a165e74291eb0f22d32edfaffbe76bbca0cac7eecd30b9aad0fcb4deae38a958c2bec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 249 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2-4 Dennesig Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931677193285 18.853751420975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang