Vine cottage @ On Poplars Lane
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Koo Valley, On Poplars Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vine Cottage @ On Poplars Lane is 20 km buite Montagu geleë en bied akkommodasie wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf. Montagu is 'n plek waar tyd stilstaan, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te verfris en met die natuur te skakel.
Die knus kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel vir kouer nagte in, sowel as 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel is ook in die kombuis beskikbaar, perfek vir maaltye.
Buite kan gaste gebruik maak van die braai-area terwyl hulle die rustige berguitsigte bewonder. Parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R318, Koo Valley, On Poplars Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Vine cottage @ On Poplars Lane het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Koo Valley, On Poplars Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang