Vines 'n Views
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vines 'n Views is aan die voetheuwels van die majestueuse Olifantsberg geleë en bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Porterville. Dit is ideaal vir gaste wat uit die besige stadslewe wil ontsnap.
Dié selfsorgverblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het houtstapeldeure wat na 'n onderdakstoep lei en met buitesitplek, draagbare braaigeriewe en 'n swembad met 'n berg- en tuinuitsig spog. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Rose Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang