Successfully reported

Vineyard View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Astrid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Weekend away with friends. Vineyard view is a comfortable two-bedroom cottage and fully equipped kitchen. The large terrace has a beautiful view. It's a great location, close to vineyards and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Vineyard View
Thank you for being lovely guests, Astrid. We enjoyed hosting you. Really happy you loved your stay; you are always welcome back to any one of our Avemore apartments on your future visits. Take care until next time.

Hendrik J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lieflike Stellenbosch verblyf. Hierdie verblyf was so mooi. Die eenheid is baie goed toegerus. En die spasie was so baie. Die uitsig is pragtig! Die braai area is wonderlik en met jou eie 'hot tub' wat oor die berge kyk. Ons hond reis saam en die verblyf het dit maklik akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherice
Vineyard View
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Ons sien sommer baie uit om julle gou weer terug te verwelkom by enige een van ons plekkies.

Maretha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Dit was ons oase van rus en asemskep uit die besige dorp se aktiwiteite! Ja, die kuier was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Vineyard View
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Le Verger, die uitsig gee mens weer moed, ons sien sommer baie uit om julle baie gou terug te verwelkom. Baie groete van ons span.

Karien K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Pragtige plekkie net buite Stellenbosch. Baie netjiese eenheid met keurige meubels en net genoeg wat jy nodig het. Die plek was netjies versorg. Baie rustige atmosfeer met pragtige uitsig oor die berge en wingerde. Dit is ook nie ver uit die dorp nie, so maklik om vinnig in te ry vir iets. Ons was die naweek daar vir die Noord-Suid Rugby toernooi. Die Jacuzzi was baie lekker, maar sou graag net wou hê die hout moet "opgetop" word daagliks soos gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Vineyard View
Hi Karien, ons is so bly julle het heerlik gekuier, dit is lekker om ons mooi olyf plasie met gaste te deel. Die "wood fired hot tub" is 'n heerlike bederf. Ons sit komplimentêre hout uit om vir gaste om te geniet, daarna vul julle aan soos julle kuier. Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom in Stellies. Baie groete van ons span.

Matthew L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Weekend away with friends. Very well located, with a stunning view of the winelands. The host was extremely helpful and very communicative, making our stay even more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherice
Vineyard View
We are so happy you loved your stay. We are looking forward to welcoming you back. All the best from our team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherice Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 148

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 3 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley Road, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91b6f4e10a62ba2737cac65ca3867083332cbc75b02d0751e7dd4e920539cbc67cc83363b50d4180c6ab4133c9835d45fbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Devon Valley Road Le Verger 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.916115482394 18.816581039534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang