Successfully reported

Vinho Verde

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Simon Jurgens F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige huis, pragtige dorp, baie lekker gebly. Huis is pragtig, plek word mooi onderhou, pragtige uitsig, naby die see. Selfs bure het kom aanklop om te laat weet om ons vullis uit te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Vinho Verde
Baie dankie. Ons is bly jul het dit so geniet! Kom gerus weer. Groete.

Nicole H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Blissful breakaway. We looked forward to this 2-night stay to celebrate 4 birthdays and can proudly add that it met all our expectations. The modern house is spacious and equipped with everything needed for an amazing breakaway with a group of friends or family. We were 4 couples and loved that we had our own bathroom, adding to the privacy. From hearing the waves crashing to just relaxing in the jacuzzi socialising. Special thanks to Corne and her team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Vinho Verde
Dear Nicole, thank you for your feedback. We regard it as an honour and a privilege to have hosted you and your family, especially since you are at LekkeSlaap. We humbly say thank you. Kind regards, Corné

Juan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Stunning. Very modern and clean with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esja M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Langnaweek wegbreek. Lekker gerus. Ons kan Vinho Verde baie sterk aanbeveel. Dit is goed toegerus en die ligging is baie goed. Die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corné
Vinho Verde
Baie dankie, Esja. Hoop jul het lekker gerus! Groete, Corné

Una S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustig spasie mooi view paar "issues" wat hulle moes uitsorteer. TVs / DStv het nie gewerk nie en WiFi het ook nie gewerk nie, en die tuimeldroeer het gebreek. Alles moet nagegaan word voordat mense inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corné
Vinho Verde
Dankie Una, en ons stem saam met jou. Ons het soos jy weet toe 'n nuwe tuimeldroër gekoop en gebring vir julle. En ook kontrakteurs uitgekry om te verstaan wat die probleem was met die WiFi en DStv. Jammer vir die ongerief. Bly julle het die rustigheid en uitsig geniet. Groete, Corné

Jessica G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Our stay was relaxing, revitalising and fun! We loved this home and would love to visit again! We had an issue with the Jacuzzi on our first night there but the owners and the agent did everything they could to fix it so that we could still hop in on our first night, which we did! Thank you for a wonderful weekend away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Vinho Verde
Dear Jessica, thank you so much for your feedback. We are grateful that you stayed with us. Kind regards, Corné

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 5 920
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 920
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 920
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Marais Street, Franskraal, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c142f24f55294106234aba9d0e9da503448883afb995044cf8625980a3726400e4ac549730a8eb660a205a65de77a6a2766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 920 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 38 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6119498 19.3803771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang