Successfully reported
+14

Vinkel & Koljander

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Malan Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vinkel & Koljander bied gerieflike selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Porterville. Verblyf word in 2 aparte woonstelle langs mekaar in 'n rustige woonbuurt aangebied.

Elke woonstel het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die verblyf is ideaal vir gaste wat 'n troue in die area bywoon, of vir sakereisigers. Die ligging bied toegang tot restaurante en winkels in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Willmary C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie wonderlike ervaring. Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is so baie pragtig en lekker vir 'n naweek...
Sien meer
Jan 2024
Warren T
4.8
Location is great. Yes, my stay was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lynne M
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker en gemaklik. Alles soos verwag, netjies en veilig.
Sep 2025
Charlene V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie heerlik. Rustige omgewing. Baie heerlik. Rustige omgewing.
Mrt 2025
Bill S
Saam met lewensmaat
4.2
We spent a comfortable night. For a one night stay, there were no issues. We struggled to get the TV to work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Malan Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vinkel & Koljander het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Malan Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d5d5d13275b9b2b2bffe1e58dfaec488104a9f1eb220091db8d89c57d0760ba7452c9e86ecd39244da43d2e80033176a2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 11 Malan Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00835496147 18.99292124792
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang