Successfully reported

Vinkel 5

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Dan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties en waarde vir geld. Skoon en netjies en baie naby aan alles wat nodig is en het 'n baie lekker see-uitsig en is heel stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Well rested. The sunset is something to see. The view is awesome. Walking distance from the beach. The sound of the sea is so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Super awesome loved it. The stay was amazing and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Vinkel 5
Thank you, Joey, for your lovely review. We are pleased you had a super awesome time and loved everything about your stay. Hope to see you back soon.

Lokesh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Mei 2025

Not value for money. No services for cleaning and making the bed. The swimming pool is not looked after properly as we saw that one small mouse had died there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Annalie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Awesome sea view, gerieflik na aan swemstrand, goed ingerig vir heerlik ontspan. Die woonstel was skoon en netjies - die klagtes wat ons in vroeër reviews gesien het, is duidelik deur die eienaars/verhuringsagent aangespreek en reggestel. Die stoep is 'n wenner en die woonstel is goed ingerig - one het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Vinkel 5
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons beoog altyd om so spoedig as moontelik al klagtes reg te stel. Baie bly julle het lekker gekuier. En die awesome sea view geniet! Sien julle sommer gou weer!

Tersia V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2022

Onplesierig. Die eenheid was glad nie skoon met aankoms, die storte in die eenheid is morsig vuil, die meubles val uit mekaar, die hoofslaapkamer se hangkaste is besig om te vrot, ek wou nie eens my klere daarin hang nie, die eenheid moet glad nie op die mark wees, tot dit skoon gemaak word en opgradeer word nie, die sitkamerbanke is geskeur, die gordyne is vreeslik vuil oop elektriese drade by die bed lamp in die hoofslaapkamer. Dit is regtig 'n morsige eenheid.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
David
Vinkel 5
Thank you for your constructive criticism. We will definitely get these issues sorted out. I am pleased that we were able to move you to a unit that was up to standard and trust that you had an enjoyable holiday.

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2021

Comfy & great location. The apartment was pretty clean and tidy upon arrival. The balcony provides a great view and location for beachgoers & fishing enthusiasts. The area was quiet, which was very much appreciated as this was a recharge retreat. Overall great place and look forward to visiting again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thobeka S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2021

Relaxing. The apartment needs some attention, especially on the double bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elisma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Fantastiese eenheid met asemrowende uitsig. Alles was daar wat jy nodig het. Ons gaan beslis weer terug. Al negatiewe punt was die dakwaaiers. Dit draai maar het geen effek. Ons moes 'n waaier gaan koop vir bietjie koeligheid snags. Air con sal 'n aanwins wees. Verder was dit 'n great tyd! Sal vir enigeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Dit was wonderlik gewees en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Die uitsig is pragtig en is sentraal van alles. Ons het baie lekker vakansie gehou en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 6)
Vanaf R780
R 780 R 702
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Queen Elizabeth Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a49df06fa2e14b0abf24b433c2184056717e76f9b196e0179b0ce43af56c739ee8a9f79453d468b4c01fd78039d5250001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 6) 11 5 1 4 2 Queen Elizabeth Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851877 30.384409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang