Successfully reported
+28

Vinkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vinkie, 30 m van die strand af geleë, is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n bekoorlike en skilderagtige vissersdorpie. Paternoster is bekend vir sy tradisionele vissermansargitektuur en is die mees romantiese en rustigste plek aan die skilderagtige Weskus.

Neem asseblief kennis dat die eenheid nie direk op die seefront is nie, alhoewel dit in die voorste ry is. Dit bied wel see-uitsigte.

Die Vinkie-kothuis bied 2 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis, sitkamer en eetarea is in 'n oopplan-uitleg. Geriewe sluit 'n binnenshuise kaggel, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings in. 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vinkie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8d51e8be221d0585253b953c30b23ce27ecc011a094ca997a185e6f36cd93bb540440674d3b7943ec7530079a264864b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 4 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808741666667 17.890205555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang