Vinknes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Baviaantjie Bend, Jacobsbay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vinknes is 'n knus woonstel in Jacobsbaai, 'n bekoorlike kusdorpie tussen Saldanha en Vredenburg, net noord van Kaapstad. Slegs 300 m van die see af, is dit die perfekte wegbreekplek vir paartjies of 'n klein gesin.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer met 'n stort. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die leefarea ekstra slaapplek bied.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met stoele, 'n TV met DStv en 'n gemaklike sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, wat selfsorg gerieflik maak.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering tydens hul verblyf.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke en alle verbruikbare items saam te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Baviaantjie Bend, Jacobsbay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Vinknes het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Baviaantjie Bend, Jacobsbay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang