Vintage Glamping
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vintage Glamping is 'n pragtig gerestoureerde 1960's Gazelle karavaan geleë in Honeydew, Roodepoort, 'n dorp in Gauteng. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die karavaan het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n kindergrootte stapelbed. Die badkamer is 'n paar meter weg en het 'n binne- en buitestort.
Die karavaan is toegerus met 'n yskas en 'n gasstoof. Dit sit op 'n groot skadu-staanplek met 'n afdak wat oor die dam uitkyk en funksioneer heeltemal buite die rooster, so gaste sal nie deur enige beurtkrag geraak word of water te kort loop nie.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Vintage Glamping-gaste is baie welkom by die museumgastehuis "A Night at the Museum" vir koffie, 'n toer deur die museum, en ontbyt indien versoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shawn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
- Gaste dink Vintage Glamping het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 25 Corner Jubilee Road & Marina Drive, Honeydew, Roodepoort, 2040, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang