Vintage on Main
Beskrywing
Hierdie selfsorggastekamer is in die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koninging grootte bed. Private aan suite met stort. Handdoeke en linne word voorsien, Kamer het 'n hangkas met hangers, 'n kluis, waaier, 'n paneelverwarmer, haardroër en 'n TV. Netflix beskikbaar met cromecast, benodig eie rekening.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is een van die gastekamers in die hoofhuis. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien en elke derde dag omgeruil indien gaste langer as 3 dae bly. Die kamer het 'n hangkas (met hangers), lugversorging, 'n waaier, paneel verwarmer en 'n haardroër. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n koffie- en teestasie en 'n yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in die hoofhuis geleë. Die kamer het sy eie aparte ingang, 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n volledige en suite-badkamer, en lugversorging. Hierdie kamer het sy eie TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die verblyf het sonpanele en 'n battery wat tydens beurtkrag sal inskop.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang