Vintage on Main
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vintage on Main is in Waterkloof, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf.
Dit is 'n ou huis wat opgeknap is, daar is 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n kothuis op die perseel agter die huis.
Elke gastekamer het slaapplek vir 2 en die driepersoonskamer kan 3 gaste akkommodeer.
Daar is oop parkering op die perseel. Die huis is veilig met elektriese heinings en 24-uur gewapende reaksie. Die verblyf is binne loopafstand van die Brooklyn Mall en die Gautrain-bushalte is naby die huis.
Life Groenkloof Hospitaal, SARS, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Bird Sanctuary, Pretoria Country Club, Brooklyn Chirurgiese Sentrum en Loftus Versfeld Stadion is 1,8 km van die eenheid af. Menlyn Maine Central Square is 2,8 km van die eenheid af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lanette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang