Viooltjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Protea is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Potchefstroom, Noordwes. Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of groep.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Bykomende enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Skuifdeure vanaf die leefarea maak oop na 'n ruim privaat balkon met 'n ingeboude braai, buitetafel, stoele en 'n dagbed.
Veilige parkering is beskikbaar in 'n motorhuis op die perseel. Die eenheid is sentraal geleë, stapafstand van koffiewinkels, eetplekke en die Mooirivier Mall.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Viooltjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang