Successfully reported
+12

Viooltjie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Protea is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Potchefstroom, Noordwes. Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of groep.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Bykomende enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Skuifdeure vanaf die leefarea maak oop na 'n ruim privaat balkon met 'n ingeboude braai, buitetafel, stoele en 'n dagbed.

Veilige parkering is beskikbaar in 'n motorhuis op die perseel. Die eenheid is sentraal geleë, stapafstand van koffiewinkels, eetplekke en die Mooirivier Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karika G
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar bly. Die blyplek was baie netjies en skoon.
Feb 2025
Cindy M
Gesin met tieners
5.0
Viooltjie sal ons beslis weer sien! Pragtige, gerieflike plek, alles wat jy nodig het is daar. Beveel dit sterk aan vir almal.
Jan 2025
Yolande D
Gesin met tieners
5.0
Sien sterre. Baie oulike plek met als wat jy nodig het, baie ruim en skoon, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, sal vir seker weer daar bly.
Jan 2025
Sandra E
5.0
Baie welkom gevoel, gerieflike plek en boomryke en rustige omgewing. Wonderlike verblyf tydens Aardklop, waar mens net wil slaap en stort. Gerieflike ...
Sien meer
Sep 2024
Amanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Alles was skoon en netjies. Baie privaat en goed geleë. Gasvrou was baie vriendelik. Die plekkie is perfek. Sal definitief terug gaan.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Viooltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Pavey Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e445b78847d805a2f1a486b0dffadb2c1b3d814005a1e18fcd9820d0bcbe93994b3d7e9adf7029b517e347c4a82c91ff6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 5 Pavey Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.712164091824 27.113500773194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang