Successfully reported

Vir Altyd

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Vir altyd bied 'n rustige atmosfeer. Daar is meer as genoeg toebehore. Gashere is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hemels by Vir Altyd! Weereens 'n onvergeetlike tydjie by Vir Altyd! Deon gaan regtig uit sy pad uit om dit so aangenaam as moontlik te maak. Hemels by Vir Altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig by Leeupoort, wild volop en mak. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Piet Baie dankie vir die resensie, ons hoop julle gou weer te sien by Vir Altyd. Groete, Deon

Jfa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstekende vir familie kuiers. Deon was baie gasvry en vriendelik en hanteer navrae vinnig en betyds. Die kinders het die Put Put-baan geniet. Die swembad is beslis 'n aanwins in die somer. Die verskeie eethoekies en lang tafels is ideaal vir 'n lekker kuier. Die natuur is die wenner hier, met al die Koedoes en ander diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Goeie dag Baie dankie vir die resensie, dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Ek hoop ek sien julle gou weer by Vir Altyd. Groete, Deon

Fanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier, die huis het als wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Deon het gereeld kontak met ons gehad, die huis het alles gehad wat mens nodig het. Dit was baie stil en die diere het gereeld kom hallo sê. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Fanie Vertrou dit gaan goed, baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd groete Deon & Adri

Julie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Absolutely awesome. Firstly, what amazing hosts Deon and Adri are. We absolutely had a wonderful stay there, will definitely recommend Vir Altyd to everyone we know, memories we'll treasure forever. Thank you once again to Deon and Adri. Can't wait to see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hi Julie Thank you so much for the kind words, it was a privilege to meet you guys and we hope to see you soon. Vir altyd greetings Deon & Adri

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige plek in die natuur. Die huis en ligging in die reservaat was perfek. Die huis was skoon en gerieflik. Deon was baie gasvry en vriendelik, wonderlike mense wat moeite gedoen het om ons kinders nagapies te wys. Sal die plek weer besoek en beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Louis, Baie dankie vir die resensie, dit was wonderlik om jou en gesin te kon ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd groete, Deon & Adri

Andre M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Amazing and welcoming. It was an amazing place to stay. I would recommend anybody to go there. Best value for money. Everybody is nice and friendly even if there is a small problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hi Andre Baie dankie vir jou puik resensie, ons is baie bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd groete Deon & Adri

Loki D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Fantasties! We had an absolutely wonderful stay at Vir Altyd! The property was beautifully decorated and had everything we needed for a relaxing holiday. The location was ideal—peaceful, close to a shop to buy essentials and even a bar/restaurant if needed. The host was probably the best host we ever had - he was incredibly welcoming and responsive, making check-in and communication smooth and stress-free. No request was too much to ask - even with our vehicle a non-starter at the viewpoint with the gate closing time soon. I would definitely return and highly recommend this place to anyone looking for a memorable and comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Good day Loki Thank you so much for the beautiful review, it was so nice meeting everyone. I'm very happy that you enjoyed your stay with us. I hope to see you soon, Regards, Deon Vir Altyd

Kobus P
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

‘n Fantastiese vakansie. Die blyplek is ongelooflik, sal weer daar gaan bly. Die ervaring met die wild is tops, en die eienaar se betrokkenheid is van die beste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Kobus Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en ek hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd groete, Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 847 Kalossie Paadjie, Leeupoort, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b8a9562d11b98f0c97b0f643f91c2dbcb8c16192b10615797a4691e8a3ef501a92202feaf731b23841619e7d595f42ba58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 16 mense 97 5 1 5 847 Kalossie Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926423827508 27.639818966127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang