Successfully reported
+64

Vir Altyd

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 847 Kalossie Paadjie, Leeupoort, 0486, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Vir Altyd is 'n selfsorghuis in die eko-dorp Leeupoort, 70 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Die eiendom bied akkommodasie vir tot 16 gaste en is geskik vir groot gesinne of groepe.

Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die grondvloer sluit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad in, en 'n tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die boonste verdieping het een slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ander met 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens, en 'n vyfde slaapkamer met 4 driekwartbeddens. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, waaiers, 2 sitkamers en 'n TV met DStv Premium en XtraView.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, breekware en eetgerei. 'n Binnebraai is in die eetarea geleë. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 4 voertuie.

Buitegeriewe sluit in 'n vermaaklikheidsarea met 'n kroeg, braai, yskas, vrieskas, boma, swembad en 'n mini-gholfbaan met gholfstokke en -balle wat voorsien word. Gaste moet hul eie pyltjies vir die pyltjiebord saambring.

Gaste kan wildkyk vanuit die huis geniet of self wildritte deur die natuurreservaat neem, wat die tuiste is van spesies soos sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke en impalas.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Vir altyd bied 'n rustige atmosfeer. Daar is meer as genoeg toebehore. Gashere is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2025
Riette R
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels by Vir Altyd! Weereens 'n onvergeetlike tydjie by Vir Altyd! Deon gaan regtig uit sy pad uit om dit so aangenaam as moontlik te maak. Hemels by...
Sien meer
Sep 2025
Piet E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig by Leeupoort, wild volop en mak. Alles was netjies en skoon.
Aug 2025
Jfa N
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende vir familie kuiers. Deon was baie gasvry en vriendelik en hanteer navrae vinnig en betyds. Die kinders het die Put Put-baan geniet. Die sw...
Sien meer
Jun 2025
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, die huis het als wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Deon het gereeld kontak met ons gehad, die huis het alles gehad w...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 847 Kalossie Paadjie, Leeupoort, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Vir Altyd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 847 Kalossie Paadjie, Leeupoort, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b8a9562d11b98f0c97b0f643f91c2dbcb8c16192b10615797a4691e8a3ef501a92202feaf731b23841619e7d595f42ba58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 16 mense 97 5 1 5 847 Kalossie Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926423827508 27.639818966127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang