Successfully reported
+26

Visarend @ Bergkoninkryk Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bergkoninkryk Guest Farm is in die skilderagtige Waterberg-distrik geleë, 9 km buite Nylstroom op die R101, en ongeveer 130 km vanaf Pretoria. Hierdie gasteplaas bied 'n rustige toevlugsoord in 'n skilderagtige natuurlike omgewing, wat dit 'n ideale bestemming maak vir diegene wat op soek is na ontspanning en 'n wegbreek van die stadslewe.

Visarend @ Bergkoninkryk Guest Farm is 'n grasdakkothuis wat tussen ander eenhede geleë is wat via ons webwerf bespreek kan word. Dié grasdak-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers, een met 'n stort en die ander een met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Die eenheid het ook 'n groot stoeparea en binnebraai.

Boonop het die plaas ook 'n kampplek. Die kampeerplekke het elkeen hul eie privaat ablusies met krag, water en hul eie opwas area.

Bergkoninkryk Gasteplaas is 'n ideale bestemming vir kliënte wat 'n bosveldatmosfeer soek, waar hulle die rykdom van die voël- en boomlewe kan ervaar, die staproetes kan verken, of net by die sprankelende swembad kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sulita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Visarend @ Bergkoninkryk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Bergkoninkryk Guest Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2621e509a017668107e9d0c7122da82b6f7965f8de82e2ad493de956d5e03afcf79f017bde40d6d420249ac8fe58ba6892f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Rietspruit 412 Bergkoninkryk Guest Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6631504 28.4748631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang