Vista Bonita 29
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vista Bonita 29 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Vista Bonita-woonstelkompleks in Diaz-strand, Mosselbaai, ideaal vir 'n klein gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitkamer met 'n slaapbank. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n gasstoof, lugbraaier, konveksie-oond en 'n wasdroër. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op een van die rusbanke in die sitkamer ontspan. Vir gastevermaak, 'n TV met Netflix en DStv-stroom. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot stoep met 'n etenstafel vir 6, 'n slaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv-stroomdienste. Daar is 'n draagbare houtskoolbraai en 'n uitsig oor die hoofstrand. Die woonstelblok is stapafstand vanaf die hoofstrand en die Diaz Waterpark. Gaste het toegang tot 'n gimnasium met vakansietariewe onder die woonstelblok asook 'n restaurant by die Diaz Hotel vir alle etes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 29 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz Strand, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang