Vista Bonita 34
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vista Bonita 34 is 'n stylvolle woonstel in Diazstrand, Mosselbaai. Dié woonstel bied gehalteverblyf en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort en bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, ysmasjien, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n balkon wat met glas beskut word en dit beskik oor 'n etenstafel. Die woonstel het ook 'n draagbare braaier, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n sleepwa.
Vista Bonita 34 bied 'n gemeenskaplike, verhitte swembad en verskeie vermaak, en dit is slegs 'n kort entjie se stap na Diazstrand af waar jy lekker kan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 34 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang