Stilbaai se Visvywers Woonstelle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Main Road, 5 Visvywers, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Visvywers 5 is in die kusdorp Stilbaai-Wes geleë en is stapafstand van 'n swemstrand, riviermonding wat naby Stilbaai se hawe, gholfbaan en restaurante, winkels en die Stilbaai Gholfklub is. Die woonstel bied ruim, gerieflike verblyf aan 'n familie of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel is deel van 'n klein woonstelblok en op die eerste verdieping. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed in en die hoof-slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die ander twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof met 'n oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n toonbank en stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met sitplek en braaigeriewe. Die balkon bied 'n uitsig oor die see. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter die gebou en nog parkeerplek voor en skuins oorkant die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna-Mart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Main Road, 5 Visvywers, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Stilbaai se Visvywers Woonstelle het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Main Road, 5 Visvywers, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang