Successfully reported
+29

Vita Olistica

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Potchefstroom bied. Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin en is 'n uitstekende keuse vir diegene wat op soek is na rustige verblyf.

Die gastehuis maak gebruik van sonkrag en bied verblyf in 4 luukse kamers met hulle eie badkamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix.

Gaste kan in die tuin ontspan, piekniek hou of van die gratis WiFi gebruik maak. Veilige parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag. Potchefstroom spog met aktiwiteite soos 'n paar museums, Bufffelsvlei Wild Animal Park en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename winskoop. Vriendelike diens en ontbyt is 'n bonus.
Okt 2025
Moné O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Plek baie netjies.
Sep 2025
Herman M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Skoon en netjies. Vriendelike mense.
Sep 2025
Henri U
5.0
Clean, tidy, cozy and value for money. Everything was clean and tidy. Customer service is excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elmie B
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Vriendelike diens. Gerieflik en veilig. Sal weer daar aanklop. Die ontbyt was lekker bederf.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Vita Olistica het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang