Successfully reported

Vitamiene See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustigheid en stilte hoor net geruis van die see. Die woonstel was baie gerieflik en baie netjies. Baie stil en rustig en baie mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Al het ons net 2 dae daar gebly, was dit vitamiene vir ons! Baie netjiese en gerieflike eenheid. Ons is baie hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa Lemley L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

N Huis weg van jou huis! Ons het baie lekker gebly. Niks het ontbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great place to go and rest. Very quiet beach is on your doorstep. Very nice and perfect for families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik! Dit was ons 2de keer daar en sal weer gaan. Baie vriendelike en behulpsame gashere. Skoon en netjies, bed baie gemaklik, heerlike stoep met uitsig. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vit See vir die siel. Dit was lieflik op die strand, mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rus en vrede. Baie dankie aan die eienaars paar vir 'n onvergeetlike vakansie in Gouritzmond. Julle gasvryheid het die hele vakansie baie spesiaal gemaak en ons sal vir seker weer terugkeer. Ons stel met gevulde verwagtinge Vitamiene See voor vir enigiemand wat na rus en vrede smag na 'n bedreiwige tyd in die dag-tot-dag geskommel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Daar is alles wat nodig is. Uitsig is onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leander V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig. Heerlik en rustige vakansie. Teen die strand. Sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Een van ons gunsteling huisies in een van ons gunsteling plekke. Ons het ons vakansie in Gourits by Vitamiene See vreeslik geniet, stil, privaat en rustig naby aan die mond en die strand vir lekker visvang en ontspanning. Die see is te alle tye sigbaar en net 'n paar 100m se stap oor die strand. Ons het ook baie geniet van die braaiplek en stoep met 'n mooi grasperk waar kinders kon bal skop en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875bdd4b4d6958ee4964cbf2c24692a3d90f66ca123ea6b7382c420318588f39ff56a62c82be0ee82b697cb4135212f818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 10 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.345995601687 21.880356260748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang