Successfully reported
+21

Vivere Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R21 250 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Vivere Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf en is in Hermanus geleë. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë naby die middedorp, asook gewilde walviskykplekke en ander besienswaardighede om te besoek.

Hierdie volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 12 persone en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed; die vierde slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die sesde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n enkelmatras. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die ten volle toegeruste fynproewerskombuis sluit 4 yskaste, 'n ontwerpersgasstoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n reeks toebehore, breekware en eetgerei in. Die hoofeetarea is langs die kombuis en lei na die swembad en patio-eetarea. Daar is 3 sitareas waartoe gaste toegang het: die hoofsitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het; 'n informele gesins-TV-kamer bo, en die konservatorium wat uitloop op die tuine.

Die goed versorgde tuine beskik ook oor 'n kruietuin aan die een kant, asook die boulesbaan. Aan die ander kant van die huis is daar 'n wonderlike binnehof wat 'n ontsnapping van gure weer bied.

Die huis het ook 'n speletjie-patio met 'n tafeltennistafel en 'n veerpyltjiebord, insluitend 'n outydse prieel waar jy al fresco-maaltye kan eet.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vivere Holiday House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 21 250
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 250
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 21 250
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Luyt Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7856e9a1abdc17793d161139c750e6b316e6c23196a40301e656547f6e6db0c768244916d645b88b03bad2b7c706d3570e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 250 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 33 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.412662398845 19.245718625131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang