Vivo Per Lei
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
9 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2732 Civet Street, Marloth Park, , 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Vivo Per Lei is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark wat ideaal vir natuurliefhebbers is. Die verblyf word met wild en natuur omring.
Die huis bied slaapplek aan 9 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 1 bed vir 'n kind. Die derde badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitarea met rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die onderdak-houtdek waar gaste wild kan sien. Daar is meubels en 'n verhitte plonspoel, asook 'n boma met braaigeriewe en 'n eetarea. Die verblyf het 'n watergat en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2732 Civet Street, Marloth Park, , 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Vivo Per Lei het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
9 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2732 Civet Street, Marloth Park, , 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang