Successfully reported

V'kansi Khaya

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekkerste plek in Port Shepstone. Baie netjies. Beste gasvryheid. Bekostigbaar. Loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrie
V'kansi Khaya
Dankie, Lizelle. Sien uit na jul volgende kuier.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik rustig en stil. V'kansie Hhaja was absoluut 'n wonderlike wegbreek plekkie, baie skoon, gerieflik en ook baie sentraal na alle geriewe toe. Die eienaars is wonderlike Christelike en vriendelike mense. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrie
V'kansi Khaya
Dankie Pieter vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 4 Downing Street, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ac8b4c676ed7a11cd42c5f4e2477d9b545b6fa6b514e7cdd9a169885239c5b85fc9484ccc45a126beba1c916687ef95dae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 4 Downing Street Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.688942578817 30.496015757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang