Successfully reported

Vlakbult Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Safeti (
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Awesome accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A comfortable stay in period accommodation. Our intention was to find out about how essential oils are produced. What we found was the passion and knowledge of the hosts was inspirational. Our accommodation was comfortable, clean and very affordable. This is a working farm so the odd machine noise would be all we heard during our stay. The old style guest house was very stylishly appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker groot bed, skoon en netjies. Wonderlike plaasatmosfeer en veilig. Gaan bly. Riana is 'n baie gawe en vriendelike gasvrou. Sy en haar man maak die wonderlikste essential oils. Vroegoggend moeite gedoen om vir ons te gaan wys hoe alles werk. Baie interessant. Dit was 'n insiggewende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Tranquility away from the hustle and bustle. As we were mostly alone in the farmhouse, we could enjoy the facilities on our own, which was an added bonus. Although the room itself is small, the common areas make up for this. The host was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
1 nag
4.8
Jan 2025

Heerlike verblyf, sal graag weer wil kom. N plaas met interessante geskiedenis en n baie interessante toer deur hulle olie winkel. Baie vriendelike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein J
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2025

Plaaslik en huislik. Niks om oor te kla nie, behalwe die bonserige matrasse. Jy moet jou balans ken. Grace, die Jack Russell, hou van biltong en groente. Die krakerige houtvloere is daar sodat jy nie rondloop in die middel van die nag nie. Lekker plaashuis met aangename mense. Die pad tussen die brug af in Clocolan in en af na die plaashuis is nie gemaak vir jou gewone padkar nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful and relaxing. We arrived quite late in the evening and were welcomed by the friendly owners. Perfect overnight stay for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kort maar lekker. Perfek gasvry waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker op die stoep gesit en gesels. Baie dankie dat ons toegelaat is om te deel in julle familie-geskiedenis. Die gevoel van plaas was naby en die reuke en klanke van kinderdae het net mooi gedagtes terug gebring. Ons het met motorfietse getoer. Die pad soontoe (4.5 km grondpad) was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bevoorreg. Baie lekker, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcdfd40d53e31718b8f6e7523562b8b1d41b82c1ee91bdc574760f704d2638d7e85dc25ac828b9df08fe1a69be965b81e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.88405 27.602926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang