VlakkiesKraal Guest Farm
Beskrywing
Hierdie gestruktureerde tent bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n dubbelbed. 'n Bad, wasbak en toilet is in die privaat badkamer beskikbaar. Hierdie glanskampeerervaring het sy eie ooplug-kombuis toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daarbenewens is daar 'n boma met 'n sentrale vuurput waar gaste snags kan bymekaarkom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die privaat badkamer. Die opelug-kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n boma met 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampeerterrein bestaan uit 2 grasdaktente, waarvan 1 'n koningingrootte-bed het, en die ander 2 enkelbeddens met privaat ablusiegeriewe het. Daar is 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas, sowel as 'n privaat boma buite met braaigeriewe, en daar is 'n gedeelde swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n opelug-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die eenheid 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. 'n TV is ook beskikbaar. Buite is daar 'n beskutte stoep met sitplek en 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar i s'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Buite is daar 'n groot area met sitplek, 'n buitestort en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Plaaswerf Kothuis is perfek vir kort verblyf of oornagverblyf en bied 'n lugversorgde sitkamer en 'n braai- en boma-area. Die kothuis is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en stort. Daar is ook 'n gedeelde swembad en lapa-area (weg van die kothuis). Die kothuis is aan die oorkant van die plaaswerf geleë, omhein met elektriese heinings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 23, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang