Successfully reported

Vlei House

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.3
Veiligheid
4.7
Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Pragtige plek met alles wat nodig is. Huis is pragtig. Kort net bietjie aandag aan die glasdeur waar jy ingaan. Kan hom omtrent nie oop of toe kry nie. Sukkel ook om te sluit. Geysers was nie aangesit nie, so ons het geen warm water gehad toe ons die aand daar kom nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meg K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Comfortable, value for money. Lovely house, well situated and equipped. Responsive, helpful owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda A
Kort verblyf
3.8
Aug 2022

Baie lekker naweek veral met die kapok! Geen probleme ondervind nie, wil net bevestig die skottelgoedwasser werk nie!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kort street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543431ffc4a837392b2fa767325c6215f64016778cd89e246275fb88b30df625989ba8010a71e86c35e0724ad141c36cc424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 4 Kort street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.347458763761 30.141256986761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang