Successfully reported

Vlei Zijn Loop

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Riette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sielsrus. Vlei Zijn Loop is 'n juweel wat weggesteek word diep in die bos. Wat 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die stilte van die natuur en die geluid van vloeiende water was kos vir die siel. Ons sien vir Amori sommer gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amori
Vlei Zijn Loop
Was net 'n plesier om julle te hê. Hoop ek sien julle gou weer.

Debbie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Beautiful and serene. Loved our stay, peaceful and serene, and oh so beautiful, just what we needed to recharge our batteries. Access roads not suitable for sedans, high-rise bakkie or 4x4 recommended. Cottage ticks all the boxes and meets all requirements. We could not find the swimming pool, but the constant sound of the stream really relaxes one. Nearby Bokkraal hike was beautiful, the Tufa Waterfall definitely a "must see". Our host was extremely helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amori
Vlei Zijn Loop
Hi Debbie, Glad you enjoyed it. Hope to see you again.

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Rustig, mooiste natuurskoon, 'n ware ontvlugting van die stad. Ons wegbreek was presies waarna ons gesoek het, en het gekry wat ons verwag het. Voedsel vir die siel. Die natuurskoon is ongelooflik mooi. Water wat by jou voordeur verbyvloei, die honde het die stroompies en stap terdee geniet. Perde, volstruise en 'n donkie wat gereeld hulle opwagting maak. Amori is 'n wonderlike gasvrou en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Maak seker jou voertuig is geskik vir die pad, dit was die enigste uitdaging (ons het 'n waentjie gesleep).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amori
Vlei Zijn Loop
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Stephan T
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

Afgesonder en vol karakter. Die huisie is vol karakter en is baie oulik omskep vir gasteverblyf. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die donkie gee die besoeker volle beheer oor warm water. Dit is ook heerlik afgesonder en pragtig geleë. Besoekers moet wel bewus wees dat daar geen MTN opvangs is nie, en dat die pad soontoe oor baie kilometers rof is en nie geskik is vir 'n gewone sedan nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Groot oop vlaktes met 'n wonderlike plaas atmosfeer. Baie mooi plek, is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amori
Vlei Zijn Loop
Hi Chantal, Ek is bly julle het dit geniet. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA074774bb98df08214dc8063312e5d4a34a43a958fcb6f0b3acac24501787f784bfb6eefa90669c0d75cf01ada373652a380d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Bokkraal Groot Marico 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.811966217944 26.458333639181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang