Vlettershof Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Loop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in 'n ou deel van die dorp Robertson, bied Vlettershof Gastehuis gemaklike gastehuisverblyf net 750 m vanaf die middedorp met sy winkels en restaurante.
Gerieflike verblyf word aangebied in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Die Jacaranda Kamer, Die Freylinia Kamer, Die Oregon Kamer, Die Lourier Kothuis en Die Dassieshoek Loft. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax.
Daar is 'n groot agterplaas met braaigeriewe en veilige parkering agter 'n heining.
Die eiendom is toegerus met 'n omsetter, sonpanele en batterye, sowel as son- en gasgeisers vir die versagting van beurtkrag.
Die dorp Robertson bied wynlandgoedere, die Robertson-kunsgalery, 'n olyf- en olieproe-ervaring, restaurante, koffiewinkels, die Robertson-boeremark en Klipdrift-distilleerdery.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hermanus Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 34 Loop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Vlettershof Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Loop Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang