Successfully reported
+26

VoelFrey

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

VoelFrey is in George geleë en spog met 'n pragtige boomryke ligging aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Die verblyf is ideaal vir avontuurlustige hardlopers en bergfietsryers, sakereisigers, 'n paartjie of klein gesin, geleë in 'n stil woonbuurt.

Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kry ook komplimentêre WiFi-toegang.

'n Gesellige, ontspanne atmosfeer word geskep met 'n spesiale klem op gerief sodat gaste wat ook vir langer tydperke bly, werklik tuis kan voel.

Die verblyf is sentraal geleë naby MediClinic, die Rugbystadion, George Gholfbaan, Planet Fitness en Spar, alles binne 'n radius van 2 km.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bernice J
Saam met lewensmaat
5.0
It was peaceful, safe and we had great hosts. The host was very welcoming. The accommodation was neat and everything that you need is t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Linda A
Besigheidsreis
5.0
Die eenheid is netjies en gerieflik. Definitief waarde vir geld. Baie dankie vir 'n heerlike kuier in 'n pragtige plek.
Jun 2025
Ria S
5.0
Net reg! Dit was baie ruim, goed toegerus en ek sal beslis weer daar gaan bly.
Jun 2025
Marelize B
5.0
Baie lekker gebly. Dankie vir 'n baie skoon en netjiese tuiste. Ons het tuis gevoel.
Jun 2025
Gregory K
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Great stay, clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink VoelFrey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61563f52990816fdb455bd8878a2d6d89cbff8d64677b260af8de3b5eb83bad891f8b59d080bf2162f10b5f216a58e958723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 19 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947895990808 22.436340366634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang