Vogelgezang
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Vogelgezang, geleë in die voorheuwels van die bergreeks in die Tsitsikamma Nasionale Park, is 'n oase van rus en natuurlike skoonheid in die hartjie van die Tuinroete. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat die rustigheid van die omliggende area wil ervaar.
Vogelgezang het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met OpenView HD geïnstalleer is. Die ruim tuin het buitemeubels en 'n kaggel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir tot 3 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Vogelgezang het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 285 Forest Drive, Vogelgezang, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang