Vogel's Nest
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Vogel's Nest is 150 m van die rivier af geleë en is 'n ruim selfsorg-A-raamhuis vir tot 6 mense in Boesmansriviermond.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 op die eerste verdieping en een op die grondvloer geleë is. Die kamer op die grondvloer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en maak oop op 'n klein balkon en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Daar is 'n buitestort agter die motorhuis waar gaste die sand kan afspoel na 'n dag op die strand.
Die kombuis is op die onderste verdieping geleë en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan.
Boesmansriviermond bied verskeie doendinge soos stap, visvang, swem, kanovaart en besienswaardighede soos die Dias Cross Memorial. Gaste kan ook Kenton-on-Sea besoek wat op die oorkantse rivieroewer of die Kariega Wildreservaat geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Vogel's Nest het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang