Successfully reported

Oppiesee Voëlklip 1

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eugenie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onverbeterlik. Wat 'n heerlike wegbreek. Kon nie vir 'n beter blyplek gevra het nie. Die see op ons voorstoep en Voëlklip was toegerus met alles wat ons nodig het. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend! Everything was perfect. I was really impressed with the modern, neat and clean apartment. The attention to detail to make the guest’s stay as comfortable as possible is exceptional. Not to mention the location! I wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Great. Goeie ligging, vriendelike mense en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Absolutely amazing! The apartment is beautiful, its very well laid out, with all the amenities on hand. Braai area was great and looked over the sea - what more can a person ask for?. Will definately recommend and hopefully stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Mal daaroor hier. Ek sal definitief hierdie plek vir almal voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Quite, safe, friendly staff and easy to relax. Braai was packed and ready to light upon arrival and the access was easy and we felt safe and very comfortable during our entire stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Uitmuntende verblyf en diens! Wanneer mens op vakansie gaan, moet jou verblyf 'n hoogtepunt wees en Oppiesee het glad nie teleurgestel nie. Dit is besonder goed geleë en beskik oor alles en meer wat jy kan nodig kry. Die skoonmaakdienste, braai-area, ysmasjien en skottelgoedwasser is ook 'n groot bonus. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Fantastic What a brilliant stay. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Wonderlike naweek gehad - die see, die weer, die verblyf, alles het saamgewerk. Ek kan Oppiesee Apartments aanbeveel, dit het aan al ons doeleindes asook meer voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco S
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Ongelooflik netjies, alles wat jy nodig het en meer en dis werklik "Oppiesee". Die eenheid was netjies, fantasties geleë en alles wat ons nodig gehad het. Die person wat ons gehelp het was vriendelik en professioneel. Ons sal beslis Oppiesee weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ef728d6ea46abb7e7ba696586287be347b5387accc778abfa252ec23999bd3d23e3884a626af8d8cf36e5ce55d3c1d0b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang