Successfully reported

Oppiesee Voëlklip 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Was 'n belewenis om die dorpie mense en blyplek te ontmoet, sien julle weer! Was 'n absolute voorreg om by Oppiesee te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekend! Uitstekende verblyf met 'n wonderlike uitsig! Puik diens en gasvryheid. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JJ
Oppiesee Voëlklip 2
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê.

Eugene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantasmagories, wonderlik gaan definitely weer daar gaan bly wanneer terug gaan na George. Die klientediens was puik! n Stukkie Hemel!! Die see, die son en die plekkie is al wat jy nodig het om weer mens te voel! Ontspanning was wat ons gesoek het en ons het dit gekry! Perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Luukse, skoon verblyf met 'n pragtige vetplanttuintjie letterlik 'n klipgooi van die see af. Wonderlike vriendelike ontvangs. Pragtige eenheid, luuks toegerus en baie skoon. Daar bestaan nie 'n beter ligging as jy by die see wil kuier nie - uit die tuin, oor die straat en op die sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f155e6e9d1798da683385161dd2a1d0df8923eb2306221905bb1dd44775974d798da543da6f06865015681aaa59717d722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang