Successfully reported
+18

Oppiesee Voëlklip 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppiesee Voëlklip 2 is 'n selfsorgwoonstel wat oorkant die strand in Heroldsbaai in die Tuinroete geleë is. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike strandverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n opvoubare dubbelbed vir kinders, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n patio met braaigeriewe en sitplek.

Gaste het toegang tot WiFi en gemeenskaplike wassery en motorhuisspasie op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand sowel as naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Voëlklip 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f155e6e9d1798da683385161dd2a1d0df8923eb2306221905bb1dd44775974d798da543da6f06865015681aaa59717d722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang