Volksrust Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luukse en elegante akkommodasie in Volksrust.
Ons het ons deure in Januarie 2013 oopgemaak en bied 8 en suite-kamers wat uniek ingerig is in 'n stil woonbuurt. Ons is reg oorkant die Volksrust Gholfklub geleë.
Ons knus kamers is met die volgende toegerus: kraakvars, wit perkallinne, platskerm-TV's met jou eie DSTV dekodeerder, koffie- en teemaakgeriewe en privaat ingange.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.
Ons vriendelike gasvrou, Daniel, is altyd reg om jou te verwelkom en jou tuis te laat voel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Volksrust Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang