Voorbegin Lodge
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbegin Farm / Strydfontein, Balkfontein road, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Voorbegin Lodge is op die oewer van die Vaalrivier, net buite Bothaville in die Vrystaat. Hier heers 'n vreedsame atmosfeer en die natuur is asemrowend. Die eiendom maak voorsiening vir klein en groot groepe, gesinne en paartjies. Troues en verjaarsdae word ook gereeld hier gevier.
Verblyf is beskikbaar in 'n houthuis, 6 huisies, 6 ossewa-kampe en in 'n rivierhuis.
Die huisies is langs die dam en is geskik vir gesinne. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Hierdie eenhede spog met 'n uitsig oor die sonsondergang en is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers.
Die ossewa-kamp spog met antieke meubels en bied 'n geskiedkundige atmosfeer. Daar is gemaklike beddens, lugversorging en 'n kombuis.
Die rivierhuis is op die rivieroewer en is die perfekte eenheid vir hengelaars. Dit bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die huis het ook 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea met DStv en lugversorging.
Die houthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n ruim kombuis, eetarea en leefarea.
Die tentekamp beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 2 gaste elk. Elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die Sekelbos-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bernice Jeryleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Voorbegin Farm / Strydfontein, Balkfontein road, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Voorbegin Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbegin Farm / Strydfontein, Balkfontein road, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang