Successfully reported
+21

Vooruitzicht

Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 008 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vooruitzicht is 'n selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai wat langs die bekende Walvisroete geleë is. Hierdie ligging is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord en bied walviskykgeleenthede waar gaste ook die natuurskoon kan geniet.

Dié sonkragaangedrewe woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.

Hierdie bekoorlike eenheid bied pragtige uitsigte oor die see en die skilderagtige omgewing. Die strand is ongeveer 500 m ver en is ideaal vir staptogte. Tydens die walvisseisoen kan gaste direk vanaf die eenheid walviskyk. Gansbaai en die omliggende area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, swem, haaihokduik, 4x4- en staproetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kaylinn J
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Baie oulike plekkie. Rustig en netjies. Pragtige uitsig.
Aug 2025
Caroline K
Saam met vriende
5.0
Awesomeness. Heerlik waarde vir geld.
Jun 2025
Hennie P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename kuier gewees. Dit was 'n aangename verblyf in 'n baie netjiese en skoon plek. Chris en Leatitia is uitsonderlike aangename en hulpvaard...
Sien meer
Jun 2025
Elsie M
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaars was baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Rustigheid vir jou siel, mens het die stilte nodig.
Mei 2025
Marie-louise J
5.0
Peaceful. It was exactly what the advert said. I loved my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vooruitzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8270d86bce0a03b9c0e2f07d50742620b4dbc53b74b00db61f9ea41b2a0abfb074bf4d497bc2816636f950474d27d8b75dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 008 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 24 Trewwa Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.573347146493 19.349665459506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang