Successfully reported
+18

Vori-Klip Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vori-Klip is in Hondeklipbaai, 'n unieke Weskusdorpie in die Noord-Kaap, geleë. Met 'n asemrowende uitsig oor die Spitfire-rots, en asemrowende sonsondergange, is dit die ideale wegbreekplek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mini-oond en drieplaatstoof, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Dit het ook 'n slaapbank en 'n binne-ingeboude braai.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hondeklipbaai is 90 km vanaf Garies, op 'n grondpad, en ongeveer 200 km vanaf Springbok. Petrol en diesel is beskikbaar in Koiingaas, wat sowat 22 km vanaf Hondeklipbaai is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jackie D
Saam met lewensmaat
5.0
Was regtig asemrowend! Baie mooi uitsig op die see. Was pragtig.
Okt 2025
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Was te kort. "Gem on the west coast.". Was meer as wat ons verwag het. Alles was so netjies en skoon. Die uitsig was perfek. Sal weer kom loer.
Sep 2025
Stephane D
5.0
Die uitsig was die mooiste ooit. Vori-klip is die mees ongelooflike plek om by te bly. Alles is so skoon en netjies.
Sep 2025
Leendert M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig by die see. Dit is 'n baie lekker plekkie by die see. Weg van alles en almal. Sal weer daar gaan bly. Jy kan jou familie saamvat.
Aug 2025
Arjan D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon asook gerieflik. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld met uitstekende uitsig oor die see. Baie ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vori-Klip Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 205 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang