Successfully reported

Vorstershoek Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Audrey V
1 nag
5.0
Mei 2025

Wonderlike ervaring op die plaas. 'n Opregte plaas besoek met gesonde lug en voedsel. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die aandete was wonderlik - egte Sondag middagete met voorgereg en nagereg. Ons het heerlik gestap op die plaas. Die omgewing is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Very nice and cosy. Very nice and cosy stay. I can recommend it to anyone who wants to experience the typical farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Groot plek, baie ruimte. Gasvrou baie gasvry. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stilte, waarde vir geld en gerief uit die boonste rakke. Die kothuis is 'n gerieflike, ruim drieslaapkamer eenheid ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Gasvrou is professioneel, vriendelik en uiters behulpsaam. In die sitkamer is 'n heerlike kaggel om die koue te verdryf en die elektriese komberse op die beddens sorg vir 'n snoesige nagrus. Omdat daar feitlik geen ligbesoedeling is nie, sal jy op wolklose aande 'n onoortreflike sterre-skouspel kan beleef. As jy stilte en 'n rustige plaasomgewing belangrik ag, dan moet Vorstershoek beslis op jou lys wees. Kan jou inlig oor al die besienswaardighede in die omgewing: bv. Joubert's Pas, die Lady Grey dam, en vir ons die absolute hoogtepunt, 'n besoek aan die kransaasvoël broeikolonie, net enkele kilometers vanaf Vorstershoek-plaas. Maak seker jy sit 'n paar ure opsy om laatmiddag die terugkerende aasvoëls waar te neem. Ons sal baie graag weer by Vorstershoek kothuis wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Vorstershoek Farm Cottage
Baie dankie. Was heerlik om julle te ontvang.

Virginia B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Beste verwelkoming ooit, al het ons laat skemer opgedaag. Die beste verwelkoming ooit. Dankie is so klein woordjie, maar dit kom uit ons hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ruim verblyf, rojale boerekos-ete na bestelling, rustig en veilig. Goeie kommunikasie, hartlike ontvangs, rustige en pragtige omgewing, veilig, groot eenheid soos ʼn volle huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige ligging met vriendelike mense. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Omgewing is pragtig, met baie opsies vir stap en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
1 nag
5.0
Sep 2022

'n Oornag stop met onverbeterlike diens. 'n Baie aangename verblyf met ekstra bederf en uitmuntende diens, vriendelikheid en gasvryheid. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Weereens inboekreëling was baie goed getref. Eienaar het voortreflik met my gekommunikeer oor die inboekreëlings, plek was baie netjies en skoon, die plaas is geleë in 'n baie mooi omgewing van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Plaasgasvryheid op sy beste! Ons het Vorstershoek vreeslik geniet. Dis netjies en die eienaars (en hondjies) is vriendelik. Hulle laat jou toe om die plaas plat te stap en die omgewing is pragtig. Doen jouself 'n guns en bespreek aandete - dis soos vanmelewe se Sondagmiddagete en jy sal jou vingers aflek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstershoek, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkNTg3M2Q1LTgzMjMtNGMwNi1hY2Y5LWY0MjVlNTJhZDJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 Vorstershoek Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.883700796035 27.254676818848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang