Vosloo's Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Reg Oliver Ave, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die rustige en veilige omgewing van Sonlandpark, is Vosloo's Rest 'n bekoorlike enkelwoonstel op die eienaar se eiendom, met sy eie aparte ingang.
Hierdie oopplan-woonstel met 1 slaapkamer kan gemaklik 1 tot 2 gaste akkommodeer en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n klein tafeltjie met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n klein patio met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel gedurende die warm somermaande. Die eiendom is volledig omhein, wat dit geskik maak vir klein troeteldiere. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Reg Oliver Ave, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng
- Gaste dink Vosloo's Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Reg Oliver Ave, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang