Successfully reported
+25

Vraweer Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Voortrekker Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vraweer Guesthouse is 'n selfsorg-gastehuis in Pofadder wat ideaal geleë is vir reisigers op pad na Upington en Springbok, en dit is net 50 km van die Namibiese grenspos Onseepkans af.

Die gastehuis bied 'n rits selfsorgkamers wat elkeen slaapplek vir 1 of 2 gaste het. Al die kamers lei na stoepe en het privaat ingange, dubbelbeddens of enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Al die gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolfoond, potte en panne. Braaigeriewe is ook beskikbaar en word deur alle gaste gedeel.

In die lente sal gaste die veldblomme kan sien, en doendinge soos duinery, voetslaan en stap op die nabygeleë roetes geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 112 Voortrekker Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vraweer Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Voortrekker Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c229be71966e818a7cf647e4394978fb4dd03804d79d73ae5ccdb3822b84b370beb089ca0b58915e794f49800ac3906b262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 112 Voortrekker Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.130071190718 19.396732076173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang