Successfully reported

Vrede @ Baydunes

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natania L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing. Dit was werklikwaar amazing. Ons was 6 grootmense, een 8-jarige en een 10 maande oue baba. Daar was alles wat mens moontlik kon nodig hê. Enige probleempies is dadelik uitgesorteer deur die eienaar en dit is vreeslik veilig en die omgewing stil (mens hoor die see). Daar is alles waaraan jy kan nodig kry (tot 'n speel dinosaur wat die baba vreeslik geniet het). Die breekware is ongelooflik mooi (veral die glase) en die skottelgoedwasser maak die bakleiery oor wie se beurt die skottelgoed is definitief minder. Die kamers en die badkamers is ruim, netjies en die handdoeke ruik hemels! Die beddegoed is van 'n goeie gehalte en kamers en badkamers silwer skoon. Die hoofslaapkamer se bed is hoog maar slaap lekker met die 'added benefit' van 'n TV in die hoofslaapkamer. Die sitkamer het genoeg sitplek gehad vir almal en ek het die VetSak benut vir 'n middagslapie! Daar is geen negatiewe kommentaar of enige verbeteringe wat ek kan voorstel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 23 Baydunes, Hartenbos, 632, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf909650e8a35a04bb7d14133fcf57c26a0dcfe4a68a10d22ef2bfee4c796b85c15715f03bafb823443838590f027f7c0569d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Hannes Pienaar Street Unit 23 Baydunes 632 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.141940749473 22.109759879762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang