Vrede @ Liefland
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vrede @ Liefland is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is op die plaas Biesjesfontein, sowat 10 km vanaf Springbok. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n etenstafel met 2 stoele en het ook 2 rusbanke en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n tafeltjie wat spog met 'n uitsig oor die grasveld en diere wat vrylik rondloop. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adelaide Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 281
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Vrede @ Liefland het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang